Carl Opperman
@OppermanCarl
You might like
#AgriWesKaap #jongboerkomitee bespreek die gronddebat by #jaarvergadering @AgriSAOfficial @landbou
Carl vd Merwe, Boplaas: lekkerste tyd by familiebesigheid was toe my en my pa se kantore langs mekaar was, ons kon lekker kruisbesuif. #AgriWesKaap #jongboerkomitee
Dankie @dekalb_sa dat julle die Wes-Kaap se Jongboere ondersteun! #AgriWesKaap #jongboerkomitee
'n Grootvoorreg om ook op hierdie manier in die toekoms van die landboubedryf te belê!
Goeie kommunikasie tussen pa, kinders binne familie-besighede is baie dieper as netto wins. Johann Kotze, HUB SA Varkvleisprodusente, fasiliteerder: AgriWesKaap #jongboerkomitee
Familie-besighede: deur die dag het jy jou onderneming-hoed op, vanaand by die braai is jy weer my seun. Fanie vd Merwe, Boplaas, #AgriWesKaap #jongboerkomitee
Ons sal beslis vanaand by die prysuitdelingsfunksie wees saam met @SantamInsurance die borg van die Jongboer van die Jaar kompetisie en ook die borg van die Santam Swartland Wyn- & Olyfroete. Sien julle daar!
#Jongboer-paneelbespreking: doeltreffende oorgee van eienaarskap aan #jongboere met fasiliteerder #AgriWesKaap #jongboerkomitee
Wêreldwyd vou die meeste familie-besighede in die derde geslag. André Diederichs, Familie Besigheidsassosiasie van Suider-Afrika #AgriWesKaap #jongboerkomitee
#AgriWesKaap #jongboerkomitee Grootste vyand van rentmeesterskap is die eie ek. Rentmeesters plant bome om skaduwee vir die toekoms te skep. André Diederichs @SamanthavdBerg1 @RichardKrige @agri_limpopo @vslandbou
After one of the most challenging harvests in many years, the SA wine industry will today release the final harvest report 🍇🇿🇦 #drought #climate #adaptability @Vinpro_za @WOSA_ZA
Charles Back vol moed en durf ná plaasaanval netwerk24.com/landbou/Nuus/c… via @landbou
A research study by BFAP on the economic impact of drought in the Western Cape agric. sector estimate a loss of R5,9 billion and 30,000 jobs!! Biggest loss in grain followed by wine & fruit. @Vinpro_za @WandileSihlobo @AgriWesKaap
Gereelde omset van DG's in sleuteldepartemente vir landbou is reuse kopseer - Cornie Swart #AWK president #treekkongres Oudtshoorn
Jobs and profits drying up on Western Cape grape farms groundup.org.za/article/profit…
SA wine industry is the 3d largest agricultural export product after citrus and table grapes with R8 billion in export revenue. Brandy exports also increasing (spirits & liquor) #BFAP @WOSA_ZA @Vinpro_za @WineEconomist @SABrandy @WandileSihlobo
Landbouers moet erkenning kry dat daar nog geen leë winkelrakke in SA was nie, hoewel hul met werklik min ondersteuning vd staat steeds elke dag kos produseer. NG Kerk Ring v #BeaufortWes AgriWesKaap #streekkongres
Relieved and thankful that he is doing well. Thank you @FairviewWine for taking good care of him!
As you might have heard, there was an incident at our very own Charles Back’s house in the early morning hours. In true Charles character, he is back at home and wants to release his own statement, which we will share in due course. We ask to please respect his privacy.
Our thoughts are with 2017 Farmer of the Year Charles Back after #senseless #farmattack.
This is what temperatures @ >40 degrees do to grapes. #Vredendal #WestCoast #DroughtDisasterArea
United States Trends
- 1. Alysa Liu N/A
- 2. Bloomington N/A
- 3. Megan Keller N/A
- 4. Indiana N/A
- 5. Indiana N/A
- 6. Punch N/A
- 7. Canada N/A
- 8. Sony N/A
- 9. Kaori N/A
- 10. Bluepoint N/A
- 11. Gold N/A
- 12. HILARY KNIGHT N/A
- 13. #PremioLoNuestro N/A
- 14. #Olympics2026 N/A
- 15. #inwx N/A
- 16. #USAHockey N/A
- 17. Hammond N/A
- 18. Toy Story 5 N/A
- 19. Team USA N/A
- 20. USA USA USA N/A
Something went wrong.
Something went wrong.