GrootTunes
@GrootTunes
GrootTunes is jou aanlyn musiekwinkel. Laai die musiekspeler-app gratis af by Google Playstore of AppStore. Koop musiek op die webblad.
You might like
Het jy kaartjies gekry? #AiG2017
Kaartjies vir die twee ekstra Afrikaans is Groot vertonings open môreoggend om 09:00 by @Computicket Staan gereed: bit.ly/AiG2017
Kyk na Gavin Edwards se pad tot by sy album, Silver skies. Klik hier vir sy musiek. bit.ly/GavinEdwards en youtube.com/watch?v=z621u2…
Sien vir @Arnojordaan op die verhoog.
Julle het gevra en ons het geluister. Kyk wie is terug. Hy bring ook nóg twee vertonings saam. Kaartjies by @Computicket, 30 Aug 9 vm.
#OKAY ! @ToksnTjops gaan nooit weer dieselfde wees nie! ;-) @DieHeuwels kuier vanaand saam! Loer op @kykNETtv om 8PM!
Queen se eerste album, Queen, is in 1973 vrygestel. Daar het die wêreld van musiek verewig verander. Klik hier: bit.ly/GrootQueen
I said this jumped up to no. 14 on @KFMza #CokeTop40CT 😁 day made! Get the single here 👇 CraigLucas.lnk.to/ISaidThis
Na ses jaar 'rock' sy wéér in Afrikaans. Lees meer van @karenzoid in dié week se @huisgenoot! Op die oomblik (Deel een) - 1 Sept beskikbaar.
Monique Steyn se nuwe enkelsnit, Die Boom, is die week se #hothit op Jacaranda FM! Het jy die liedjie al gehoor? bit.ly/MoniqueSteyn
Jy kan nie die kykNET top 20 misloop nie. Hulle maak 'n draai op stel van Joe Foster se musiekvideo vir #Ridder. bit.ly/Hartklank
Musiek video vir Hoop & Bid is uit. Gaan kyk dit!!!youtube.com/watch?v=gfV98a… @GrootTunes @LiedjieMusiek @VoiceSA @AfrikaansM @SACelebTweets
youtube.com
YouTube
Johan Anker - Hoop & Bid
Ons maak 'n #terugflits na Prophet, die groep waarvan @koosvdmerwe111 eens deel was. Kyk wat hy daarvan sê, hier: youtu.be/x2veaMA8gmM
Hierdie lyk soos iets besonders!
Is jy Jannie en @CorleaBotha se grootste aanhanger? Dan mag jy nie híérdie 'unforgettable' geheime geleenthede misloop nie. Kyk die video!
LISTEN LIVE NOW 💥 @FrancoisVanCoke is standing by to release his new album & perform it LIVE on @HammanTime 🔥 📻 5fm.click/ListenNOW
@Touchofclass123 het saam met verskeie kunstenaars op hul nuwe album, #Magic, gewerk. Kyk hier na wie se stemme jy óók sal kan hoor.
Vanaand 19:40 verskyn #DieBoom as #HOTHIT op Jacaranda 94.2! Ek gesels met @kriyaG voor die tyd en dan laat loop ons! Skakel in!
Sien uit om die video vir julle te wys! Amper op die kassie en die tube!! Kry die @huisgenoot vir volle stuk! #ridder #musiekvideo
😍 Die Boom se video is einde Augustus hier! bit.ly/MoniqueSteyn @MoniqueSteynSA
@MoniqueSteynSA het die week 'n video vir haar nuwe lied, Die Boom, wat einde Augustus loods, geskiet. Kyk die steel-fotos. #Mosaïek
United States Trends
- 1. #PMSSEATGEEKRELAY N/A
- 2. Phillies N/A
- 3. Bichette N/A
- 4. Baty N/A
- 5. Dodgers N/A
- 6. Bellinger N/A
- 7. Polanco N/A
- 8. Dombrowski N/A
- 9. Yankees N/A
- 10. Drury N/A
- 11. Bader N/A
- 12. Panarin N/A
- 13. Semien N/A
- 14. JT Realmuto N/A
- 15. Nobel N/A
- 16. #FursuitFriday N/A
- 17. Winston N/A
- 18. #ChoosePeaceNotChaos N/A
- 19. Middleton N/A
- 20. Mauricio N/A
You might like
Something went wrong.
Something went wrong.