HeleneBester's profile picture.

Helene Bester

@HeleneBester

Voorreg om vir POPCORN KIDZ die 2 Oceans se 21km te draf! Hou gerus hierdie wonderlike projek dop.


Nana het gisteraand by die Blou Hond gaan kuier! Julene Rokebrand-Olivier dankie vir die borg van my fantastiese Griekse rok! FEATHERVIEW OPTOMETRISTS - dankie vir Nana se bril! Retha Delport - klavier, Heinrich... facebook.com/helenebester/p…


So lekker saam met hierdie spulletjie beoordeel, tydens die PUKKE se eerstejaarskonserte - 25 en 26 Januarie. facebook.com/helenebester/p…


Laaste foto's. White Christmas duet saam met Jannie Moolman. Hoogtepunt! Feliz Navidad - blou rok - Julene Rokebrand. Maar vir nou le die vakansie voor!! Yyyaayyyy — by Sun Arena at Times Square facebook.com/story.php?stor…


Om REVUE! te beoordeel saam met hierdie oulikes, is 'n voorreg!!


Kristi Kat was gisteroggend in Delmas en rondom middagete in Springs! Dankie julle!! Nuwe merchandise - strikdasse en kat-ore! #kristikatslaapsteeds


REVUE! Beoordeling Carnival City. #lizzsueduane


Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.