Robbies_WR's profile picture. Amptelike Twitter-blad van Hoërskool Rob Ferreira, waar elkeen se bloed oranje is.

Rob Ferreira

@Robbies_WR

Amptelike Twitter-blad van Hoërskool Rob Ferreira, waar elkeen se bloed oranje is.

Help SOMARI BASSON get more signatures today fb.me/3TnttFM9g


Why CAT - Grade 9 persuader 2013 fb.me/7NzHEBdDc


Atletiek spikes te koop!! Grootte: UK 9½ R500 (bitter min gebruik)

Robbies_WR's tweet image. Atletiek spikes te koop!!
Grootte: UK 9½
R500 (bitter min gebruik)
Robbies_WR's tweet image. Atletiek spikes te koop!!
Grootte: UK 9½
R500 (bitter min gebruik)

MPU SCHOOLS CHAMPIONSHIPS IN WITBANK. B/15-Jaques Nel 12e. D/17-Caylin Batista 6e (gekies vir MPU span) B/19-Thulani Lukhuleni 10e.

Robbies_WR's tweet image. MPU SCHOOLS CHAMPIONSHIPS IN WITBANK.
B/15-Jaques Nel 12e. 
D/17-Caylin Batista 6e (gekies vir MPU span)
B/19-Thulani Lukhuleni 10e.

Rob o/15 Sevens wen plaatfinaal teen HTS Witbank 28-7. Die span eindig 5de in Mpumalanga

Robbies_WR's tweet image. Rob o/15 Sevens wen plaatfinaal teen HTS Witbank 28-7.

Die span eindig 5de in Mpumalanga

Mariska Van Der Walt doen dit weer!! Sy het pas weer ‘n Prestige toekenning by die jaarlikse Eisteddfod gekry vir haar kunswerk.

Robbies_WR's tweet image. Mariska Van Der Walt doen dit weer!! Sy het pas weer ‘n Prestige toekenning by die jaarlikse Eisteddfod gekry vir haar kunswerk.
Robbies_WR's tweet image. Mariska Van Der Walt doen dit weer!! Sy het pas weer ‘n Prestige toekenning by die jaarlikse Eisteddfod gekry vir haar kunswerk.

Liam Jacobs (Gr 8) het weer ‘n prestige toekenning gekry by vanjaar se Eisteddfod, 96% – die hoogste in sy katagorie! Baie geluk Liam

Robbies_WR's tweet image. Liam Jacobs (Gr 8) het weer ‘n prestige toekenning gekry by vanjaar se Eisteddfod, 96% – die hoogste in sy katagorie!
Baie geluk Liam

Eksamen afbakenings/Exam demarcation (Gr 8 + 9) Communicator: Sien BRONNE --> Eksamen/Exam See RESOURCES --> Eksamen/Exam


Die 1ste Krieketspan wen oortuigend teen Curro. Rob het slegs 3 paaltjies verloor in hulle beurt.

Robbies_WR's tweet image. Die 1ste Krieketspan wen oortuigend teen Curro. Rob het slegs 3 paaltjies verloor in hulle beurt.
Robbies_WR's tweet image. Die 1ste Krieketspan wen oortuigend teen Curro. Rob het slegs 3 paaltjies verloor in hulle beurt.

Elke oggend voor skool kom die Robbies bymekaar om te bid. Hierdie was die inisiatief van een van ons prefekte, Samkelo.

Robbies_WR's tweet image. Elke oggend voor skool kom die Robbies bymekaar om te bid. Hierdie was die inisiatief van een van ons prefekte, Samkelo.

Kom ondersteun ons Mpumalanga Kampioene Saterdag, 19 Augustus as hulle Transvalia aanvat in die Semi-finale van die Noordvaal Virseker beker

Robbies_WR's tweet image. Kom ondersteun ons Mpumalanga Kampioene Saterdag, 19 Augustus as hulle Transvalia aanvat in die Semi-finale van die Noordvaal Virseker beker

MNR & MEJ ROB Nog 'n paar sitplekke beskikbaar - moenie hierdie spog geleentheid misloop!!! Kaartjies by die kantoor beskikbaar.

Robbies_WR's tweet image. MNR & MEJ ROB 

Nog 'n paar sitplekke beskikbaar - moenie hierdie spog geleentheid misloop!!!

Kaartjies by die kantoor beskikbaar.

Leone Pietersen is gekies vir die Mpumalanga Swemspan wat op 19 Aug aan die Small Provinces Interprovincial gala gaan deelneem. Baie geluk!


Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.