SelectMusiek's profile picture. Ons vul die wêreld met emosie deur Afrikaanse musiek.

Besoek gerus ons webtuiste
https://www.selectmusiek.co.za/kunstenaars/

Select Musiek

@SelectMusiek

Ons vul die wêreld met emosie deur Afrikaanse musiek. Besoek gerus ons webtuiste https://www.selectmusiek.co.za/kunstenaars/

Vars uit die oond van Afrikaanse musiek, hier is Wentzel met sy nuwe song #DansOpMyTone


Hierdie een sit behoorlik in jou kop vas! #HalloMyMaatjie


Welgedaan Kurt Darren Splinternuwe liedjie en musiekvideo is NOU nr1 op @AppleMusic se Afrikaans Chart, en dit alles op Release dag!!!! Dit wil gedoen word! #HalloMyMaatjie

SelectMusiek's tweet image. Welgedaan Kurt Darren 
Splinternuwe liedjie en musiekvideo is NOU nr1 op @AppleMusic se Afrikaans Chart, en dit alles op Release dag!!!! Dit wil gedoen word!

#HalloMyMaatjie

#Belowe op repeat, want een keer is nie genoeg nie!

SelectMusiek's tweet image. #Belowe op repeat, want een keer is nie genoeg nie!

🌈 Hierdie liedjie kleur jou lewe in – oud, jonk, almal saam! #HalloMyMaatjie is vir elke maatjie daar buite. 👨‍👩‍👧‍👦🎶 youtu.be/t88Abqb1Qp8?si…

SelectMusiek's tweet card. Kurt Darren - Hallo My Maatjie (Official Music Video)

youtube.com

YouTube

Kurt Darren - Hallo My Maatjie (Official Music Video)


Wentzel hoop dat hierdie liedjie aanhangers sal inspireer om voluit te leef, diep lief te hê en vrylik te dans - al trap jy dalk op iemand se tone. youtu.be/62GM4W4QFsg?si…

SelectMusiek's tweet card. Wentzel - Dans Op My Tone (Official Music Video)

youtube.com

YouTube

Wentzel - Dans Op My Tone (Official Music Video)


Eloff probeer country en @SpotifyAfrica like dit! Kom stream #CountryProbeer hier op #AfrikaanseHits vandag! open.spotify.com/playlist/37i9d…...

SelectMusiek's tweet image. Eloff probeer country en @SpotifyAfrica like dit! 

Kom stream #CountryProbeer hier op #AfrikaanseHits vandag!

open.spotify.com/playlist/37i9d…...

Kurt Darren slaan toe met nog 'n GROOT KD-POP treffer vir Desember! #HalloMyMaatjie is hier — vol vibes, vol liefde, vol samesyn. selectmusiek.lnk.to/HalloMyMaatjie

SelectMusiek's tweet image. Kurt Darren slaan toe met nog 'n GROOT KD-POP treffer  vir Desember! #HalloMyMaatjie is hier — vol vibes, vol liefde, vol samesyn. 

selectmusiek.lnk.to/HalloMyMaatjie

Wentzel het al lekker golwe gemaak met sy treffers “Meisie Wat Kan Vasdans” en “Juffrou Riekie Louw”. Nou kan julle sy splinternuwe enkelsnit #DansOpMyTone luister! selectmusiek.lnk.to/DansOpMyTone

SelectMusiek's tweet image. Wentzel het al lekker golwe gemaak met sy treffers “Meisie Wat Kan Vasdans” en “Juffrou Riekie Louw”. 

Nou kan julle sy splinternuwe enkelsnit #DansOpMyTone luister!

selectmusiek.lnk.to/DansOpMyTone

As jy dit alles kon lees, verdien jy ’n medalje!


🌟 PLATINUM STATUS ALERT! 🌟 Kurt Darren doen dit wéér! 💃🕷 Sy treffer #HopHopSpinnekop het GROOT golwe gemaak regoor die land en is nou amptelik PLATINUM! 🔥👏 Dankie vir almal wat luister! 🎧selectmusiek.lnk.to/100 🕷

SelectMusiek's tweet image. 🌟 PLATINUM STATUS ALERT! 🌟 
Kurt Darren doen dit wéér! 💃🕷 Sy treffer #HopHopSpinnekop het GROOT golwe gemaak regoor die land en is nou amptelik PLATINUM! 🔥👏

Dankie vir almal wat luister! 
🎧selectmusiek.lnk.to/100 🕷

Kurt Darren slaan toe met nog 'n GROOT KD-POP treffer vir Desember! Musiekvideo Premier, 7 Nov, 12 PM op YouTube! Stel jou reminder vir die ene: youtu.be/t88Abqb1Qp8?si…

SelectMusiek's tweet card. Kurt Darren - Hallo My Maatjie (Official Music Video)

youtube.com

YouTube

Kurt Darren - Hallo My Maatjie (Official Music Video)


As jy gedink het jy’s klaar met hop… dink weer! Kurt Darren bring die vibes terug met #HalloMyMaatjie #OorwurmAlert #KDPOP


Nuwe Musiek Alert | Wentzel

SelectMusiek's tweet image. Nuwe Musiek Alert | Wentzel

As jy nou die week wil aflsuit op 'n lekker noot, kom luister #Krone2025 se live album hier op Apple Music ! music.apple.com/.../krone-2025…...

SelectMusiek's tweet image. As jy nou die week wil aflsuit op 'n lekker noot, kom luister #Krone2025 se live album hier op Apple Music ! 

music.apple.com/.../krone-2025…...

As jy net die beste wil hê, is hierdie jou playlist🔥 Luister nou na 𝐀𝐅𝐑𝐈𝐊𝐀𝐀𝐍𝐒 𝐒𝐄 𝐁𝐄𝐒𝐓𝐄𝐒 🔗 lnk.to/Afrikaans 🎧

SelectMusiek's tweet image. As jy net die beste wil hê, is hierdie jou playlist🔥
Luister nou na 𝐀𝐅𝐑𝐈𝐊𝐀𝐀𝐍𝐒 𝐒𝐄 𝐁𝐄𝐒𝐓𝐄𝐒

🔗 lnk.to/Afrikaans 🎧

Dis nie 'n grap nie – hy probeer country en ons is obsessed! Eloff | #CountryProbeerselectmusiek.lnk.to/CountryProbeer

SelectMusiek's tweet image. Dis nie 'n grap nie – hy probeer country en ons is obsessed!

Eloff | #CountryProbeer
↳ selectmusiek.lnk.to/CountryProbeer

26 September - #SarieMarais ✅ 17 Oktober - #HartSoosNHilux ✅ 📌Nou kan jy uitsien na die volledige EP #Troumateriaal wat vanaf 14 November beskikbaar sal wees. 🔗 𝗣𝗿𝗲-𝗔𝗱𝗱 / 𝗣𝗿𝗲-𝗦𝗮𝘃𝗲 𝘀𝗼𝗹𝗮𝗻𝗸 ↳ selectmusiek.lnk.to/Troumateriaal

SelectMusiek's tweet image. 26 September - #SarieMarais ✅
17 Oktober - #HartSoosNHilux ✅

📌Nou kan jy uitsien na die volledige EP #Troumateriaal wat vanaf 14 November beskikbaar sal wees.

🔗 𝗣𝗿𝗲-𝗔𝗱𝗱 / 𝗣𝗿𝗲-𝗦𝗮𝘃𝗲 𝘀𝗼𝗹𝗮𝗻𝗸
↳ selectmusiek.lnk.to/Troumateriaal

Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.