Hoërskool Sentraal
@SentraalSkool
Die Amptelike Twitter van Hoërskool Sentraal. Besoek ons ook by http://www.sentraal.co.za
You might like
Aqualibrium Waterkompetisie Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Sentraal wat ‘n eerste plek behaal het in die Aqualibrium Waterkompetisie: Albertus van der Walt, Lida Pienaar en Duan Norval. Ons is baie trots op julle! #tralietillidie #tralietrots
SAICE Brugboukompetisie Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Sentraal wat ‘n tweede plek behaal het by die SAICE brugboukompetisie: Liandru Smith, Hanro Visser en Hendrik van der Walt. Ons is baie trots op julle! #tralietillidie #tralietrots #traliebrugbou
Netbal - Wildeklawertoernooi Sentraal verloor die finaal 28-27 teen Paarl Gim en eindig tweede in die toernooi! Knap gedaan meisies en afrigters en almal wie betrokke was by hierdie groot prestasie! Ons is trots op julle! #tralietillidie #tralietrots #tralienetbal
Netbal FINAAL Wildeklawer Sentraal speel 12:40 teen Paarl Gim om te bepaal watter span wen hierdie gesogde trofeë. Sien die wedstryd regstreeks op DigiTV. events.digitv.co.za/2019/04/wildek…
Netbal Baie geluk aan die volgende speelsters wat gekies is vir die Vrystaat Netbalspanne wat aan die All Ages Toernooi gaan deelneem vanaf 16-20 Junie 2019 te Boksburg: o14 Chareze van der Merwe (Lynx),... facebook.com/HoerskoolSentr…
Hoërskool Sentraal Opedag het jy dit dalk gemis? Kontak die skool se Bemarkingskantoor vir afspraak?
Rugby uitslae vs HNK o14A verloor 19-27 o15A wen 32 - 0 o16A wen 27-17 2des verloor 12 - 29 1stes verloor 26-27
Hokkie teen Noord-Kaap Hoërskool Skool Meisies: 0.16A wen 2-0 0.18B verloor 1-0 0.18A verloor 3-2 😢 #tralietrots #tralietillidie #traliehokkie
Netbal teen Noord-Kaap 19 A wen 27 -13 19 B wen 37- 0 17 A wen 28 - 10 16 A wen 34 - 2 15 A wen 25 - 2 15 B wen 31- 3 14 A wen 20 - 3 14 B wen 24 - 4 #tralienetbal #tralietrots #tralietillidie
Hoërskool Sentraal se leerders neem deel aan die Nationale Entrepreneurskap Snapspelkompetisie. #tralietillidie #tralietrots #traliesnapspel
Opedag 2019 - Teambo en MTN besig om Tralies en voornemende Tralies te Wow! #tralietillidie #teambo #tralieopedag facebook.com/HoerskoolSentr…
United States Trends
- 1. Epstein N/A
- 2. Don Lemon N/A
- 3. Catherine O'Hara N/A
- 4. Bill Gates N/A
- 5. Hanoi Jane N/A
- 6. FACE Act N/A
- 7. Home Alone N/A
- 8. Helicoide N/A
- 9. Steve Tisch N/A
- 10. SCTV N/A
- 11. Schitt's Creek N/A
- 12. Sharon N/A
- 13. Moltbook N/A
- 14. Jane Fonda N/A
- 15. The UN N/A
- 16. First Amendment N/A
- 17. Amari Bailey N/A
- 18. Trenton N/A
- 19. Declan Doyle N/A
- 20. Pusha T N/A
You might like
Something went wrong.
Something went wrong.