Timothy Kieswetter
@gesondeseks
Seks Terapeut 💋 en Komediant 🤣
You might like
2019 was vir my 'n baie lang jaar, maar ook 'n baie goeie jaar. Ek het ook twee van my slegte gewoontes, een addiction van weggestap. Ek het begin van die jaar my berader/terapeut verloor aan emirgrasie, maar het... facebook.com/693511533/post…
Lyk nie vir my of ek werk toe sal kan gaan vandag nie. En die reën hou net aan val. Lekkerste verskoning om by die huis te bly. Dankbaar vir al die reën.
Ek het vir jou 'n BLACK FRIDAY aanbod, wat jy nou kan koop en Vrydag al mee speel!!! Moenie langer uitstel om vir jou Keagle Balle te kry nie. As jy 50 Shades gelees het, weet jy presies hoe dit werk. In... facebook.com/timothy.kieswe…
attending Mnr Seks en Mev Kopseer - Atterbury Teater at Atterbury Teater/Theatre facebook.com/693511533/post…
Vanaand en môreaand weer uitverkoopte shows by Atterbury teater. Ek wil net so baie dankie sê vir almal van julle wat my shows ondersteun. Ek het hierdie jaar 90 shows gehad. Dis so 2 per week, waarvan die meeste... facebook.com/693511533/post…
Ek het vir jou 'n BLACK FRIDAY aanbod, wat jy nou kan koop en Vrydag al mee speel!!! Moenie langer uitstel om vir jou Keagle Balle te kry nie. As jy 50 Shades gelees het, weet jy presies hoe dit werk. In... facebook.com/timothy.kieswe…
Die eerste 6 maande van 2020 is amper vol bespreek met shows. As jy my wil bespreek vir 'n Ladies Night of couplesaand by jou dorp, kerk of fondsinsameling email my by [email protected] As jy voor... facebook.com/timothy.kieswe…
Man laai sy vrou gisteraand af by my Ladies Night en ek noem dat hy meer opgewonde lyk oor die aand as sy vrou. Hy noem vir my dat sy vrou vroeër die jaar by een van my shows was en dat daardie aand was awesome vir... facebook.com/693511533/post…
Speel vir die volgende 2dae by die Musiek Kombuis. "Ken jou man se wortel" — at The Music Kitchen facebook.com/693511533/post…
attending Die Superhero Huwelik - Couples Date Night (Jeffreysbaai) at Je'Vista Social Café Jeffrey's Bay facebook.com/693511533/post…
Klim in die bed voordat jy moeg is. Eet voordat jy honger is. Doen seks voor jy lus kry. Bid voordat jy behoefdig is. Oefen voordat jy vet is. Werk voordat jy arm is. Lief voordat jy geliefd is. Lewe voordat jy dood is. Dan sal dit goed goed gaan met jou
Pretoria is spoiled for choice. Timothy Kieswetter bring 3 van sy skreeusnaakse standup komedie vertonings Pretoria toe. 31 Oktober is dit tyd vir ‘n nuwe Ladies Night by Rockwood teater getitel “Mammas in... facebook.com/timothy.kieswe…
Tydens aandete sê een van my dogters: "Pappa jy ken die Bybel nogals goed" Ek: "Ja, ek Bybelskool toe gegaan en was eers 'n pastoor" Ander dogter : "Oo soos tannie Justine wat in die kerk werk." Ek: "Ja ek het... facebook.com/693511533/post…
As ek so na die gemiddelde 2.5 kinders per huwelik kyk, dan voel ek soos ‘n Amish hillbilly met my 5 As ek so na die konserwatiewe gelowige kyk, dan voel ek verlore en veroordeel met al my vrae oor God As ek so na... facebook.com/693511533/post…
Maart 2020 is ek oppad Kuruman toe vir 'n show. As jy tussen Pretoria en Kuruman 'n show wil book inbox my vir afslag
Is oppad om die vrouens van George te herinner hoe Super hulle is. Gisteraand het ek vir die vrouens van Secunda hulle Supervrou kragte van herinner. Wat 'n voorreg om die land te toer en vir vrouens te vertel hoe... facebook.com/693511533/post…
Elke keer as jy 'n toer eindig met nuut bespreekte shows, dan was dit 'n suksesvolle toer. Sien julle weer die 5de Oktober vir "Mnr Seks en Mev Kopseer" Kaartjies nou beskikbaar by iTickets — traveling to Pretoria, South Africa from Cape Town... facebook.com/693511533/post…
United States Trends
- 1. Porzingis N/A
- 2. Kuminga N/A
- 3. Warriors N/A
- 4. Skubal N/A
- 5. Gonzaga N/A
- 6. Hield N/A
- 7. #AEWDynamite N/A
- 8. Dalen Terry N/A
- 9. Podz N/A
- 10. Jokic N/A
- 11. Knicks N/A
- 12. Ty Jerome N/A
- 13. Tigers N/A
- 14. Trey Murphy N/A
- 15. Yabu N/A
- 16. Doug Christie N/A
- 17. Brandon Garrison N/A
- 18. Andrade N/A
- 19. Tingus Pingus N/A
- 20. Brunson N/A
You might like
-
shiyoonk
@shiyoonk -
AIESEC in Nigeria
@AIESECinNigeria -
𝘑𝘦𝘧𝘧 𝘚𝘩𝘢𝘱𝘪𝘳𝘰
@JeffreyWShapiro -
DMovies
@DMovies_org -
MoneyMakingMommy.com
@kellyland_mmm -
LD Oxford
@LDOxford -
محمد الصالحي
@Mo_Alsalhi -
Fatima Al Qadiri
@FatimaAlQadiri -
N-Type
@djntype -
Kat Piotrowski
@TwisterChasers -
Acclaimed Journalist
@Jonathan_Witt -
Germán S.G.
@ingeododo -
Luls
@luluhusnaa -
محمد ضرمان الشوّلاني
@mh_ajmi
Something went wrong.
Something went wrong.