zero6RSA's profile picture.

Jøhann de Klerk

@zero6RSA

Vir watter rede sal die Britte onverskoning vra vir Malema se ongerief. Hy verdien om so behandel te word


Geel kaarte vir koppe wat stamp in n tackle is sommer n bol snot. Koppe wat stamp is deel van rugby


Le Bleus is die bokke se grootste teenstander by die wêreldbeker


Die bokke het die Haka uit die All Blacks gespeel. Waar bly die All Blacks vandag, hulle bly still!!


We “hate” the all blacks but we love the @stylebender !!


Wereld Rugby behoort die UFC voorbeeld te volg, daar sê die president (Dana White) sommer self die rev is 💩


Can’t wait for @dricusduplessis next fight in the UfC.


After a year of rehab I an back on the bike.


Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.