#handevat search results
Volg @ATKV, @FridayInspired #Handevat en sien hoe skole oor SA HANDE VAT. Los die #FALL aksies en bou 'n #HANDEVAT.
Die wonder wat 'n 1000 boeke vir 'n gemeenskap sonder leesstof kan beteken! #Handevat @ATKV @FridayInspired
Dit is altyd 'n vreugde om meer te lees oor @ATKVSA #Handevat. Lees meer oor Ripple Reading en 'n plaasskool: bit.ly/2laxbB4
Danie Murray, verbonde aan die #NGK_Proteahoogte Gemeente, doen kosbare werk in Mosambiek deur middel van sy #Handevat Bediening. Hy doen baie moeite om die ekumeniese verhoudinge met die IRM te versorg en te verstewig. bit.ly/2H8Snps
Praktiese nasionale oplossing vir berading in skole! Omgeslaan deur ons wow jeug! #Handevat @FridayInspired @ATKVSA
@ATKVSA #Handevat doen vaardigheidsontwikkeling en oorplanting deur groentetuine. @Hugies8 en Kids Haven in Springs/Benoni. #inspirasie
Marlene du Toit en Gerrie Kriel van Affies verduidelik hul 360 projek en hoe die voedingskema volhoubaar is. @ATKVSA #Handevat
Volg die @ATKVSA @FridayInspired #Handevat die volgende twee weke om te sien hoe skole regoor die land handevat.
25 weke van omgee stuit nie #Handevat vennootskap na onlangse storm wat nuwe fasiliteite vernietig het nie. @ATKVSA
Van woorde op blaaie na pragtige kunswerk. @HSVaalharts en @VaalhartsGekombineerdeSkool #Herwin #Handevat
Sterkte aan @RippleReading en Blair Atholl Primary Farm School met hul #Handevat beoordeling vanoggend! Dié vennootskap bevorder o.a. lees.
HS Vaalharts en Vaalharts Gekombineerde Skool ontvang vandag hul prysgeld as naaswenners van #Handevat!
Nog ‘n vriend van LAPA, prof. Gerhard van Huyssteen, het vanoggend by LOK opgetree. Die LOK is deur ons moedermaatskappy - die @ATKVSA - ondersteun. Gerhard is op die ATKV se direksie en is die hoof van @viva_afrikaans #handevat
@HSRusties, julle maak ons trots! Sterkte met julle #Handevat-beoordeling vandag. Dankie vir die verskil in die Karlienpark-gemeenskap.
Dit is #Handevat van @ATKVSA - die kleuterskool Bana ba Lesedi (Kinders van die Lig) word amptelik geopen. #liefde #hoop
"Met die minimum kry ons dit reg om ’n optimale situasie te skep. Ons glo dat alle kleuters behoeftes het – arm en ryk – so die uitdaging is om in hul spesifieke behoeftes te voorsien met doelgemaakte omgewings en benaderings.” bit.ly/2HHgpDg #Afrikaans #handevat
😍😍 Yeah! @illadebeer en @JattiedeBeer het weer magic gemaak met #HandeVat... (nes #Uitsig, #Desember, #Skrapnel). My geldtjies is reeds weggebêre vir daai @DouvoordagBand album. 😜
Ons het n liedjie geskryf wat die temalied is van die huidige TV reeks #Dorpsdraai van @RianVanHeerden. Kry hierdie liedjie #HandeVat op die nuwe @In_Afrikaans_ kompilasie album! #NouBeskikbaar @kykNETtv
Danie Murray, verbonde aan die #NGK_Proteahoogte Gemeente, doen kosbare werk in Mosambiek deur middel van sy #Handevat Bediening. Hy doen baie moeite om die ekumeniese verhoudinge met die IRM te versorg en te verstewig. bit.ly/2H8Snps
Ons het die voorreg om die temalied #HandeVat van @RianVanHeerden se nuwe TV reeks #Dorpsdraai te kon skryf en sing. Kyk die reeks vanaf 2 April op @kykNETtv! @JattiedeBeer @illadebeer
Watter dorp dink jy moet @RianVanHeerden besoek? Hy en kleindorpie-‘expert’ dr. Emil Nothnagel is binnekort te sien in dié opwindende kykNET-program. @DStv @Channel24 @jacarandafm @maroelamedia @tvplus #Dorpsdraai @huisgenoot @Netwerk24
Marlene du Toit en Gerrie Kriel van Affies verduidelik hul 360 projek en hoe die voedingskema volhoubaar is. @ATKVSA #Handevat
Dr Pierre Edwards en Viljoen van Zyl (skoolhoof en hoofseun) inspireer met hul toesprake. @ATKVSA #Handevat
Nog ‘n vriend van LAPA, prof. Gerhard van Huyssteen, het vanoggend by LOK opgetree. Die LOK is deur ons moedermaatskappy - die @ATKVSA - ondersteun. Gerhard is op die ATKV se direksie en is die hoof van @viva_afrikaans #handevat
Dis ’n see van glimlaggende gesiggies wat jou by die Laerskool Genl. Nicolaas Smit in Pretoria begroet. Uitgevat in hul beste klere vir Valentynsdag wag hulle in die ry vir wat waarskynlik hul enigste bord kos vir die dag sal wees. #handevat @AHS1920 bit.ly/2F59V1w
@ATKVSA #Handevat skep innoverende media uit ‘n rommeltrommel. HS Vaalharts en LS Hartsvaal #inspireer!
@ATKVSA #Handevat skep innoverende media uit ‘n rommeltrommel. HS Vaalharts en LS Hartsvaal #inspireer!
@ATKVSA #Handevat doen vaardigheidsontwikkeling en oorplanting deur groentetuine. @Hugies8 en Kids Haven in Springs/Benoni. #inspirasie
Dit is #Handevat van @ATKVSA - die kleuterskool Bana ba Lesedi (Kinders van die Lig) word amptelik geopen. #liefde #hoop
Nog ‘n vriend van LAPA, prof. Gerhard van Huyssteen, het vanoggend by LOK opgetree. Die LOK is deur ons moedermaatskappy - die @ATKVSA - ondersteun. Gerhard is op die ATKV se direksie en is die hoof van @viva_afrikaans #handevat
"Met die minimum kry ons dit reg om ’n optimale situasie te skep. Ons glo dat alle kleuters behoeftes het – arm en ryk – so die uitdaging is om in hul spesifieke behoeftes te voorsien met doelgemaakte omgewings en benaderings.” bit.ly/2HHgpDg #Afrikaans #handevat
@ATKVSA #Handevat by Weber gedenkskool se groentetuin. Verseker n wen-projek yfrog.com/nx54520177j
HS Vaalharts en Vaalharts Gekombineerde Skool ontvang vandag hul prysgeld as naaswenners van #Handevat!
Danie Murray, verbonde aan die #NGK_Proteahoogte Gemeente, doen kosbare werk in Mosambiek deur middel van sy #Handevat Bediening. Hy doen baie moeite om die ekumeniese verhoudinge met die IRM te versorg en te verstewig. bit.ly/2H8Snps
Something went wrong.
Something went wrong.
United States Trends
- 1. Tottenham N/A
- 2. Geno N/A
- 3. Jets N/A
- 4. Kinsky N/A
- 5. Pass the Save Act N/A
- 6. Doubs N/A
- 7. Thune N/A
- 8. Stanford N/A
- 9. Liverpool N/A
- 10. Vicario N/A
- 11. Tudor N/A
- 12. Newcastle N/A
- 13. Denji N/A
- 14. Whale - Buy N/A
- 15. Bill Burr N/A
- 16. Konate N/A
- 17. Lewis Hall N/A
- 18. Fujimoto N/A
- 19. Bayern N/A
- 20. Galatasaray N/A