GROOTfm 90.5
@GrootFM
GROOTfm 90.5 is ‘n radiostasie met ‘n kommersiële basis en ‘n sterk gemeenskapsbelang, wat in Afrikaans uitsaai en die groter Pretoria metropool bedien.
You might like
Hardloop na 'n gesonder jy deur aan te sluit by die @intercaregroupsa #ClassicRoadRace op 4 Februarie 2023 in Rietondale, Pretoria. Kies tussen 'n 5km-, 10km- en 21.1km-wedloop. Registreer hier: entryninja.com/events/78444-i… Aanlyn-inskrywings sluit op 25 Januarie 2023.
Just posted a photo @ GROOTfm 90.5 instagram.com/p/Cn1xwW-o47H/…
instagram.com
GROOTfm 90.5 (@grootfm90.5) • Instagram photos and videos
GROOTfm 90.5 (@grootfm90.5) • Instagram photos and videos
Elize-Mari Coetzer, departementshoof van Bestuurswetenskappe, gesels op radio oor die splinternuwe BComHons (Ondernemingsbestuur)-kwalifikasie. @BosveldStereo @Rosestad1006 @lekkerfm @BokRadio @GrootFM @PretoriaFM @FmHarties @Kosmos941 @RHB936fm Skakel regstreeks in!
Rob Hersov Speaks Out | Die GROOTbrekfis youtu.be/5TO2c01gtXI via @YouTube
youtube.com
YouTube
Rob Hersov Speaks Out | Die GROOTbrekfis
Interview with #RobHersov speaking out and without any fear... Listen to the full interview here: youtu.be/5TO2c01gtXI #DieGROOTBrekfis @GrootFM @charonike101
youtube.com
YouTube
Rob Hersov Speaks Out | Die GROOTbrekfis
Hardloop na 'n gesonder jy deur aan te sluit by die @intercaregroupsa #ClassicRoadRace op 4 Februarie 2023 in Rietondale, Pretoria. Kies tussen 'n 5km-, 10km- en 21.1km-wedloop. Registreer hier: entryninja.com/events/78444-i… Aanlyn-inskrywings sluit op 25 Januarie 2023.
Veels geluk aan ons wonderlike mediavennoot @GrootFM met julle NEGENDE verjaardag! Dankie vir 9 jaar se luistergenot, ons sien uit na die volgende 9. Gaan GROOT!
'n Baie spesiale boodskap en liedjie van @sacares4life se #Skoliwe-leerders! Wow! DANKIE!! @ GROOTfm 90.5 instagram.com/p/Cg4Dpf1IoUF/…
Hulp wat groei. Fantastiese Terugploeg-nuus! Ons het sopas 200 pekanneutbome vanaf @plantlandgarden ontvang as deel van @GrootFM en Plantland Garden Centre se September Boomplantweek-veldtog. #hulpwatwerk #onsgeeom Lees meer: atterburytrust.org/905-bome-vir-p…
'n GROOT dankie aan @mustangsallysmontana vir die heeeeeerlike EN GROOT middagete! Jy kan enige tyd ophou eet...maar jy wil nie! #gaanGROOT #eetGROOT instagram.com/p/CfJhUHGonxN/…
In die nuus vanoggend: Tennis: Rafael Nadal maak 'n wen-terugkeer by die Madrid Ope. Die bekende spotprentkunstenaar, Fred Mouton, sterf ná ’n stryd met kanker. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
In die nuus vanoggend: Die EFF beweer die polisie het belangrike bewyse op Hillary Gardee se moordtoneel gemis. Rusland sê Israelse huursoldate veg vir Oekraïne. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
In die nuus vanoggend: Minister Gwede Mantashe gaan met Sibanye-Stillwater en die stakende vakbonde vergader. Die Poskantoor skort lugpos na China op te midde van die Covid-19-vlaag. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
In die nuus vanoggend: Minister Pravin Gordhan sê die regering oorweeg dit nie om 'n ramptoestand by Eskom af te kondig nie. Cyril Ramaphosa sê produktiewe vennootskappe kan werkskepping versnel. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
In die nuus vanoggend: Die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, het die mandaat om maskers te dra hernu. Daar was nog 'n styging in nuwe Covid-19-gevalle in Suid-Afrika. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
In die nuus vanoggend: Die VN waarsku die gevalle van seksuele geweld deur Russiese soldate wat ondersoek word, is die ore van die seekoei. Kevin Anderson het sy uittrede aangekondig. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
In die nuus vanoggend: Dudu Myeni verskyn vandag weer in die hof. Gwede Mantashe sê die polisie het 'n groot rol om politieke moorde af te weer. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
In die nuus vanoggend: Die Wêreldgesondheidsorganisasie monitor nuwe sub-variante van Covid-19 in Suid-Afrika. Raymond Zondo het die wyse waarop Malesela Teffo verlede week in hegtenis geneem is, veroordeel. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
United States Trends
- 1. Texas A&M 13K posts
- 2. South Carolina 13K posts
- 3. Marcel Reed 2,548 posts
- 4. Aggies 3,735 posts
- 5. Nyck Harbor 1,301 posts
- 6. College Station 1,990 posts
- 7. Jeremiyah Love 3,191 posts
- 8. Elko 2,317 posts
- 9. Malachi Fields 1,369 posts
- 10. Mike Shula N/A
- 11. Dylan Stewart N/A
- 12. Shane Beamer N/A
- 13. #GoIrish 3,004 posts
- 14. Sellers 10.3K posts
- 15. TAMU 5,731 posts
- 16. Michigan 41.9K posts
- 17. Northwestern 4,285 posts
- 18. Zvada N/A
- 19. Randy Bond N/A
- 20. Sherrone Moore N/A
You might like
-
Huisgenoot
@huisgenoot -
kykNET TV
@kykNETtv -
SARIE Tydskrif
@SARIETydskrif -
Bok Radio 98.9fm
@BokRadio -
Ricus Nel
@RicusNel1 -
Kurt Darren
@KurtOfficial -
KKNK
@KKNKfees -
adam tas
@adamtasmusiek -
Select Musiek
@SelectMusiek -
りら
@rila__melt -
Riaan Grobler
@RiaanGrobler -
Maroela Media
@maroelamedia -
Gerrie Pretorius
@GerrieOfficial -
Leah
@LeahMusiekSA -
Jacaranda FM
@jacarandafm
Something went wrong.
Something went wrong.